Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 2:20-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. ’n instrukteur vir die wat begrip kortkom, ’n leermeester van kinders omdat jy die bloudrukplan van die kennis en die waarheid in die geskrewe wet het;Eks 20:13 steel jy?

21. jy dan, wat ’n ander leer, leer jy jouself nie? Jy wat verkondig: ‘Jy mag nie steel nie,’Eks 20:13 pleeg jy egbreuk? Jy wat afgode verafsku, plunder jy die Afgesonderde Plek?

22. Jy wat sê: ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie’,

23. Jy wat jou op die geskrewe wet beroem, beledig jy God deur die geskrewe wet te oortree?Yes 52:5; Yeg 36:20

24. Volgens wat geskryf is: ‘Dit is as gevolg van julle dat die ander nasies sleg praat van die Outoriteit en Karakter (Naam) van God,’

25. want die besnydenis is wel ’n voordeel as jy die geskrewe wet volkome gehoorsaam, maar as jy afwyk van die geskrewe wet, het jou besnydenis onbesnedenheid geword.

Lees volledige hoofstuk Romeine 2