Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 2:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer die ander nasies, wat nie die geskrewe wet het nie, van nature die dinge van die geskrewe wet doen, is hulle vir hulleself die geskrewe wet, al het hulle nie die geskrewe wet gehad nie.Yir 31:33 en hulle gewete saam getuienis gee terwyl hulle redevoering elkeen beskuldig of verdedig

Lees volledige hoofstuk Romeine 2

Kyk Romeine 2:14 in konteks