Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 16:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aan God, wat in staat is om my goeie boodskap aan julle te bevestig, wat aan julle verkondig is aangaande Yeshua, Die Gesalfde Een, volgens die openbaring van die geheimenisse wat van die tye van die wêreld af weggesteek is,

Lees volledige hoofstuk Romeine 16

Kyk Romeine 16:24 in konteks