Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op hierdie manier het ek in die visioen die perde gesien en die wat op hulle sit, met borsplate van vuur, jakinth en swael. Die koppe van die perde was soos leeukoppe en vuur, swael en rook het uit hulle bekke uitgegaan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:17 in konteks