Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 8:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe Hy die sewende seël oopgemaak het, kom daar stilte in die hemel soos vir ’n halfuur lank

2. en ek het sewe engele gesien, hulle wat in God se Teenwoordigheid staan, aan wie sewe ramshorings gegee is.

3. ’n Ander engel het gekom en met ’n goue wierookbak by die altaar gaan staan en baie wierook is aan hom gegee om saam met die gebede van al die afgesonderdes, voor die troon, op die goue altaar te gooi

Lees volledige hoofstuk Openbaring 8