Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 7:13-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Een van die oudstes het reageer en vir my gesê: “Wie is hulle wat met wit klere aangetrek is en van waar het hulle gekom?”Dan 12:1 en hulle het hul klere gewas en wit gemaak in die bloed van die Lam

14. Ek sê vir hom: “Meneer, u weet.” En hy sê vir my: “Dit is hulle wat uit groot lyding komYeg 37:27

15. en is daarom voor die troon van God en dien Hom dag en nag in die tempel en Hy wat op die troon sit, sal by hulle bly.Yes 49:10

16. Hulle sal nooit honger wees en nooit dors hê nie en nie die son of enige hitte sal op hulle brand nie,Yes 49:10; Yeg 34:23

17. want die Lam wat in die middel van die troon is, sal vir hulle soos ’n herder wees, hulle lei na die lewe en na fonteine van lewende water en sal elke traan van hulle oë afvee.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 7