Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 21:23-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Vir die stad en die Lam is die son of die maan nie nodig om te skyn nie, want die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van God verlig dit en die Lam is sy lamp

24. en die nasies leef in Sy lig en die konings van die aarde bring eer, lof en grootheid aan die stad.

25. Sy poorte sal nooit bedags gesluit word nie, want daar sal nie nag wees nie.

26. Hulle sal die eer, lof en grootheid van die nasies vir die stad bringEfe 2:19

27. en daar sal geen onreine, of iemand wat besoedel is en leuens vertel, ingaan nie, maar net dié wat opgeskryf is in die boekrol van die Lam.Z’kh 14:8-9

Lees volledige hoofstuk Openbaring 21