Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 20:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het dié wat dood is, klein en groot, wat voor die troon staan, gesien. Boekrolle is oopgemaak en ’n ander boekrol, wat die boekrol van oordeel is, is oopgemaak en dié wat dood is, is geoordeel volgens wat in die boekrolle geskryf is, volgens hulle dade.Dan 12:2

Lees volledige hoofstuk Openbaring 20

Kyk Openbaring 20:12 in konteks