Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die dier is gevange geneem en saam met hom die vals profeet wat wondertekens in sy teenwoordigheid gedoen het, waarmee hy húlle mislei het wat die merk van die dier ontvang en die wat sy beeld aanbid het. Hulle het albei afgegaan en is in die meer van vuur, wat met swael brand, gegooi,

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:20 in konteks