Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Let op, Ek kom soos ’n dief. Seën vir hom wat waaksaam is en sy klere beskerm sodat hy nie miskien kaal rondloop en hulle sy skaamte sien nie

16. en Hy sal hulle bymekaarmaak op die plek wat in Hebreeus genoem word Megiddo.

17. Die sewende engel het sy fles in die lug uitgegooi en ’n harde stem het vanaf die tempel, van voor die Troon, uitgegaan, wat gesê het: “Dit is afgehandel.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16