Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit is hulle wat hulself nie met vroue besoedel het nie en maagdelik is; dit is hulle wat vashou aan die Lam, waar Hy ook al heengaan; dit is hulle wat gekoop is vanuit die mense, as eerste vrugte vir God en vir die Lam,Tz’f 3:13 want hulle is sonder fout.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:4 in konteks