Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Ander engel wat outoriteit oor vuur gehad het, het vanuit die altaar uitgegaan en met ’n harde stem geroep na hom wat die skerp sekel het en gesê: “Stuur jou skerp sekel uit en maak die trosse van die wingerdstok van die aarde bymekaar, want sy druiwe is groot.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:18 in konteks