Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, daar was ’n wit wolk en op die wolk sit een wat lyk soos ’n man, met ’n goue kroon op sy kop en in sy hand ’n skerp sekel.Yo’el 3:9-13; Yes 63:1-6; Yir 25:15, 28-30 ’n Ander engel het uit die tempel uitgekom en met ’n groot stem geroep na hom wat op die wolk sit: “Stuur jou sekel en maai, want die tyd het gekom om te oes.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:14 in konteks