Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die rook van hulle pyniging gaan op tot in tydlose ewigheid en hulle wat die dier en sy beeld aanbid en elkeen wat die merk van sy karakter en outoriteit aanvaar, het dag en nag geen rus nie.Deut 7:9; Yog 14:15; Yog 15:14; Open 22:14

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:11 in konteks