Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 5:44-48 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

44. maar Ek sê vir julle: ‘Julle moet hulle wat julle haat, liefhê; seën die wat julle vervloek; doen goed aan die wat julle haat en bid oor die wat julle met geweld vat en julle vervolg

45. sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemel is, want Hy laat Sy son skyn oor bose oortreders en oor goeie mense en Hy stuur reën na onskuldiges en skuldiges.

46. Watter beloning ontvang julle as julle net dié liefhet wat vir julle lief is? Selfs die tollenaars doen dit!

47. As julle net vriendelik is met julle vriende, wat besonders doen julle dan? Maak die belastinggaarders nie ook so nie?

48. Jy moet daarom volmaak wees net soos julle Vader in die hemel volmaak is’.”

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 5