Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 5:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Ek sê vir julle dat elkeen wat sy broer verkeerdelik kwaad maak, veroordeeld is voor die gereg en elkeen wat vir sy broer sê: ‘Ek spoeg op jou!’ (Raka) is veroordeeld voor die vergadering en elkeen wat sê: ‘Jy is ’n lafaard!’ is veroordeeld tot die vuur van die Hel.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 5

Kyk Mattityahu 5:22 in konteks