Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 27:34-37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

34. Hulle het vir Hom asyn, met ’n doofmiddel gemeng, gegee om te drink en toe Hy dit proe, wou Hy nie drink nie,

35. maar toe hulle Hom gekruisig het, het hulle Sy klere verdeel deur die lot te werp.

36. Hulle het gaan sit om daar oor Hom wag te hou

37. en bokant sy kop het hulle sy oortreding neergeskryf: HY IS YESHUA, DIE KONING VAN DIE JODE.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 27