Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 26:55 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In dieselfde tyd het Yeshua vir die mense gesê: “Het julle soos teen ’n dief uitgekom met swaarde en stokke om My te vang? Daagliks het Ek langs julle gesit en leer in die tempel en julle het My nie gevang nie,”

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 26

Kyk Mattityahu 26:55 in konteks