Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 23:37-39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

37. Yerushalayim, Yerushalayim, jy wat die profete vermoor en dié wat na jou toe gestuur is, stenig, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak net soos ’n hen haar kuikens onder die vlerke bymekaarmaak en julle wou nie!Yir 22:5

38. Let op, julle huis word verlaat en vir julle woes gelaat,Ps 118:26

39. want Ek sê vir julle: julle sal My van nou af nie weer sien nie totdat julle sal sê: ‘Geseënd is Hy wat kom in die Outoriteit en Karakter (Naam) van יהוה!’”

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 23