Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 23:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wee julle, leraars van die wet en Fariseërs, toneelspelers van vals karakters, want julle gee tiendes van kruisement, anys en koljander en die meer gewigtige dinge van die wet laat julle ná: die regverdige oordeel, die omgee en die vertroue. Hierdie dinge is nodig vir julle om te doen; moenie daardie dinge nalaat nie.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 23

Kyk Mattityahu 23:23 in konteks