Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 22:43-46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

43. Hy sê vir hulle: “Hoe is dit dan dat Dawid Hom in die Gees, ‘Meester’ noem, as hy sê:Ps 110:1

44. ‘Meester-יהוה het vir my Meester gesê: sit aan My regterhand totdat Ek U vyande onder U voete plaas?’

45. As Dawid Hom dan ‘die Meester’ noem, hoe is Hy dan sy seun?”

46. Niemand kon Hom ’n antwoord gee nie en ook het niemand van daardie dag af dit meer gewaag om aan Hom vrae te vra nie.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 22