Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 22:39-43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

39. en die tweede, wat net soos dit is: jy moet jou naaste liefhê net soos jouself.

40. Aan hierdie twee opdragte hang die hele Wet en die Profete.”

41. Yeshua vra vir die Fariseërs, wat bymekaargekom het,

42. en sê: “Wat sê julle van Die Gesalfde Een? Wie se seun is Hy?” Hulle antwoord Hom: “Die Seun van Dawid.”

43. Hy sê vir hulle: “Hoe is dit dan dat Dawid Hom in die Gees, ‘Meester’ noem, as hy sê:Ps 110:1

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 22