Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 22:19-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Wys My die denarion waarmee die belasting betaal word” en hulle gee vir Hom ’n denarion.

20. Yeshua vra vir hulle: “Wie se beeld en inskripsie is dié?”

21. Hulle antwoord: “Die keiser s’n.” Hy sê vir hulle: “Gee daarom aan die keiser wat die keiser s’n is en aan God wat God s’n is.”

22. Toe hulle dit hoor, was hulle verwonderd en het Hom verlaat en weggegaan.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 22