Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 21:44-46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

44. en wie ook al op hierdie Steen val, sal stukkend breek en elkeen op wie Hy val, dié sal tot poeier gemaal word’.”

45. Toe die leierpriesters en die Fariseërs sy vergelykende stories hoor, het hulle geweet dat Hy teen hulle gepraat het

46. en hulle het probeer om Hom te vang, maar hulle was bang vir die skare omdat dié Hom as ’n profeet beskou het.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 21