Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 21:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Luister na ’n ander vergelykende storie: ‘Daar was ’n sekere huiseienaar wat ’n wingerd geplant en ’n heining om dit gesit het. Hy het ’n parskuip daarin gegrawe, ’n wagtoring gebou, die sorg aan werkers oorgegee en na ’n ander land gereis.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 21

Kyk Mattityahu 21:33 in konteks