Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 2:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat hulle na die koning geluister het, het hulle weggegaan en die ster wat hulle in die Ooste gesien het, het voor hulle uitgegaan totdat dit oor die plek waar die Seun was, stilgestaan het.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 2

Kyk Mattityahu 2:9 in konteks