Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 2:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Herodes agterkom dat hy deur die geleerde manne mislei is, was hy woedend en het opdrag gegee dat al die seuns van twee jaar en jonger, in Beit-Legem en in al die omstreke daarvan, doodgemaak moet word, ooreenkomstig die tyd wat hy van die geleerde manne uitgevind het.Yir 31:15 gesê is, vervul:

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 2

Kyk Mattityahu 2:16 in konteks