Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 2:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat hulle weg is, verskyn daar ’n boodskapper van יהוה in ’n droom aan Yosef en sê: “Staan op, neem die kind en sy moeder en vlug na Mitzrayim en bly daar totdat ek vir jou sal sê, want Herodes gaan die kind soek om Hom te vernietig.”

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 2

Kyk Mattityahu 2:13 in konteks