Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 2:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het die huis ingegaan en die Seun by Miryam, sy moeder, gesien en neergeval en Hom aanbid. Hulle het hulle skatte oopgemaak en vir Hom geskenke van goud, mirre en wierook aangebied.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 2

Kyk Mattityahu 2:11 in konteks