Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 18:24-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. en toe hy begin bereken, bring hulle een na hom toe wat tien duisend talente geskuld het

25. en omdat hy niks gehad het om mee te betaal nie, gee sy meester bevel dat hy, sy vrou, sy kinders en alles wat hy het, verkoop moet word en hy terugbetaal word.

26. Daardie slaaf val voor hom neer op sy gesig en sê: ‘My meester, wees geduldig met my en ek sal u alles betaal.’

27. Die meester het meegevoel gehad vir daardie dienskneg en hom vrygelaat en sy skuld vergewe,

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 18