Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 14:34-36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

34. Hulle het oorgevaar en in die streek van Galila gekom

35. en die manne van daardie plek het Hom herken, na al die dorpies rondom hulle uitgestuur en almal wat baie siek was, na Hom toe gebring

36. en hulle het Hom versoek om maar net die bloulyn-soomtossels van Sy kleed te mag aanraak en almal wat dit aangeraak het, is genees.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 14