Ou Testament

Nuwe Testament

Mattityahu 12:39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy antwoord hulle egter en sê: “’n Slegte en hoererende geslag soek na ’n teken en geen teken sal aan dié gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Yonah,Yon 2:1 net só sal die Seun van die mens drie nagte en drie daeLuk 11:30 in die middel van die aarde wees.

Lees volledige hoofstuk Mattityahu 12

Kyk Mattityahu 12:39 in konteks