Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 9:41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elkeen wat vir julle net ’n beker water gee om te drink omdat julle in die Outoriteit en Karakter van Die Gesalfde Een kom, dit is waar, Ek sê vir julle, hy sal sy beloning sekerlik nie verloor nie

Lees volledige hoofstuk Markos 9

Kyk Markos 9:41 in konteks