Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 9:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Hy by die studentevolgelinge kom, sien Hy baie mense om hulle en leraars van die wet wat met hulle debatteer.

Lees volledige hoofstuk Markos 9

Kyk Markos 9:14 in konteks