Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 8:36-38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

36. want wat se voordeel is dit vir ’n mens as hy die hele wêreld ontvang en sy gees skade ly?

37. Of wat sal ’n mens gee in ruil vir sy lewe?Yir 1:17

38. Elkeen wat hom vir My en My boodskappe skaam in hierdie owerspelige en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom net so ook skaam wanneer Hy kom in die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van Sy Vader, saam met Sy afgesonderde engele.”

Lees volledige hoofstuk Markos 8