Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 2:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Na ’n paar dae het Hy weer in K’far-Nagum ingegaan en toe hulle gehoor het dat Hy in ’n huis was,

2. het baie bymekaargekom sodat daar selfs voor die deur nie meer plek was nie en Hy het met hulle oor die boodskap gepraat.

3. Hulle het ’n verlamde man tussen vier mans gedra en na Hom toe gebring.

Lees volledige hoofstuk Markos 2