Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 16:13-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Hulle het gegaan en dit aan die ander vertel, maar dié het hulle ook nie geglo nie.

14. Daarna het Hy aan die elf verskyn toe hulle by die tafel skuins gelê het en die gebrek aan hulle vertroue en hardheid van verstand veroordeel omdat hulle die wat Hom vroeër gesien het, nie geglo het nie

15. en Hy het vir hulle gesê: “Gaan na die hele wêreld en verkondig My goeie boodskap in die ganse skepping.

16. Wie ook al vertrou en gedoop word, sal lewe, maar hy wat nie vertrou nie, is veroordeel.

17. Hierdie tekens sal dié wat vertrou vergesel: in My Karakter en Outoriteit (Naam) sal hulle demone uitdryf, met nuwe tale sal hulle praat,

Lees volledige hoofstuk Markos 16