Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 12:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat die opstaan van dooies betref, het julle nie gelees in die Skrifte van Moshe hoedat God vir hom vanaf die doringbos gesê het: ‘ אנא אנא - Ek is, was, sal wees Wie Ek is, was, sal wees, die God van Avraham, die God van Yitz’gak en die God van Ya’akov nie?’

Lees volledige hoofstuk Markos 12

Kyk Markos 12:26 in konteks