Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 12:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle kom en sê vir Hom: “Leermeester, ons weet dat U Waarheid is en U aan niemand steur nie, want U sien nie die persoon van mense raak nie, maar U leer die lewenswyse van God in waarheid. Is dit reg volgens die wet om aan die keiser belasting te betaal of nie? Moet ons betaal of nie?”

Lees volledige hoofstuk Markos 12

Kyk Markos 12:14 in konteks