Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 11:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua het in die tempel ingegaan en Hy het begin om die wat in die tempel verkoop en koop uit te jaag en die tafels van die geldwisselaars en die stoele van die duiweverkopers om te gooi.

Lees volledige hoofstuk Markos 11

Kyk Markos 11:15 in konteks