Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 10:5-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Ter wille van die hardheid van julle harte het hy vir julle hierdie opdrag geskryf,Gen 1:27; Gen 5:2 het God hulle man en vrou gemaak.

6. maar aanvanklik, van die skepping af,

7. Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder agterlaat en vashou aan sy vrouGen 2:24 sodat hulle daarna nie meer twee nie, maar een vlees is.

8. en hulle twee sal een vlees wees

9. Dit wat God dan so verenig het, mag geen mens skei nie.”

10. In die huis het Sy studentevolgelinge Hom weer oor hierdie saak gevra

11. en Hy sê vir hulle: “Wie van sy vrou skei en ’n ander trou, pleeg egbreuk1 Kor 7:10,11

12. en as ’n vrou haar man skei en aan ’n ander behoort, pleeg sy egbreuk.”

Lees volledige hoofstuk Markos 10