Ou Testament

Nuwe Testament

Markos 10:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle op die pad was wat opgegaan het na Yerushalayim, het Yeshua voor hulle uitgegaan en hulle was verstom. Hulle wat gevolg het was in respekvolle vrees. Hy het die twaalf by Hom gevat en aan hulle die dinge wat op die punt staan om met Hom te gebeur, begin vertel.

Lees volledige hoofstuk Markos 10

Kyk Markos 10:32 in konteks