Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 7:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua het saam met hulle gegaan, maar toe Hy nie ver van die huis af was nie, stuur die kaptein oor ’n honderd vriende na Hom om vir Hom te sê: “My Meester, moenie moeite doen nie, want ek is nie waardig dat U onder my dak inkom nie;

Lees volledige hoofstuk Luka 7

Kyk Luka 7:6 in konteks