Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 7:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die Fariseërs en die leraars van die wet het God se wil verwerp in hulle verstand, wil en emosie, want hulle is nie deur hom gedoop nie.

Lees volledige hoofstuk Luka 7

Kyk Luka 7:30 in konteks