Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 6:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Of hoe kan jy vir jou broer sê: ‘My broer, laat my toe om die splinter wat in jou oog is, uit te haal,’ maar let op, die plank wat in jou oog is, sien jy nie? Toneelspelers van ’n vals karakter, haal eers die plank uit jou oog uit, dan sal vir jou die vermoë gegee word om die splinter uit jou broeder se oog uit te haal.

Lees volledige hoofstuk Luka 6

Kyk Luka 6:42 in konteks