Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 6:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

hoe hy in die huis van God ingegaan en die brode van die tafel van יהוה gevat en geëet het en ook aan die wat by hom was, gegee het, wat nie reg was dat hulle dit mag eet nie, maar net die priesters alleen?”

Lees volledige hoofstuk Luka 6

Kyk Luka 6:4 in konteks