Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 6:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Gee en aan julle sal gegee word, ’n goeie maat wat ingestamp en oorlopend is, sal hulle in julle skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.”

Lees volledige hoofstuk Luka 6

Kyk Luka 6:38 in konteks