Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 23:49 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Almal wat Yeshua geken het, het op ’n afstand gestaan, asook die vroue wat Hom van die Galil af gevolg het, het hierdie dinge ervaar.

Lees volledige hoofstuk Luka 23

Kyk Luka 23:49 in konteks