Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 22:67-69 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

67. en vir Hom gevra: “As U Die Gesalfde Een is, sê vir ons.” Hy antwoord hulle: “As Ek julle antwoord, sal julle My nie glo nie

68. en ook as Ek vra, sal julle My nie antwoord of loslaat nie.Ps 110:1

69. Van nou af aan sal die Seun van die mens sit aan die regterhand van Die Krag (HaG’vurah) van God,”

Lees volledige hoofstuk Luka 22