Ou Testament

Nuwe Testament

Luka 22:47 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl Hy nog praat, let op, kom daar ’n groep mense en hy wat Y’hudah genoem word, een van die twaalf, het voor hulle uitgeloop na Yeshua toe en Hom gesoen, as ’n teken wat hy vir hulle gegee het: “Wie ek ook al soen, dit is Hy.”

Lees volledige hoofstuk Luka 22

Kyk Luka 22:47 in konteks